by qsweb01coza | Mar 21, 2022 | Uitreike
Jaco Jacobs het vir Engo ‘n spesiale boek geskryf, wat ons vir verskillende aanneemgesinne kan verskaf, om die proses vir almal te vergemaklik. Die skrywer, Jaco Jacobs se tantieme uit die verkope word alles geskenk vir Engo, ‘n niewinsgewende, nieregeringsorgansie,...
by qsweb01coza | Feb 18, 2022 | Fondsinsameling
Engo het ‘n spesiale ooreenkoms met die volgende koffiewinkels in Bloemfontein. Vra gerus by hierdie koffiewinkels vir die Engo spesiale aanbod vir die maand. R10 van elke Engo produk op die spyskaart word aan Engo geskenk. Adres: 17 Reidstraat, Westdene,...
by qsweb01coza | Jan 26, 2021 | Fondsinsameling
Engo het hande gevat met Jaco Jacobs en is in proses om ‘n Terapeutiese boek uit te bring met die fokus op aannemings. Hou die spasie dop vir meer inligting.
by qsweb01coza | Jan 26, 2021 | Fondsinsameling
Engo het hande gevat met Oliva de Art en ‘n pragtige A5 dagboeke vir 2022 uitgebring . Die dagboeke het binne 2 weke uitverkoop. Engo beplan weer ‘n dagboek vir 2023. Hou die spasie dop vir meer inligting.
by qsweb01coza | Jan 26, 2021 | Fondsinsameling
Engo het in 2020 ‘n spesiale Engo Koffie in samewerking met Bloemfontein Coffee Roastery bekendgestel. Hierdie koffie is spesiaal gerooster met Liefde en wil Engo hoop in jou huis indra. Ondersteun Engo en bestel maandeliks jou spesiale koffie teen slegs R85 vir...