Engo Koffiewinkels

Engo Koffiewinkels

Engo het ‘n spesiale ooreenkoms met die volgende koffiewinkels in Bloemfontein. Vra gerus by hierdie koffiewinkels vir die Engo spesiale aanbod vir die maand.  R10 van elke Engo produk op die spyskaart word aan Engo geskenk. Adres: 17 Reidstraat, Westdene,...
Engo Dagboeke

Engo Dagboeke

Engo het hande gevat met Oliva de Art en ‘n pragtige A5 dagboeke vir 2022 uitgebring .  Die dagboeke het binne 2 weke uitverkoop.  Engo beplan weer ‘n dagboek vir 2023.  Hou die spasie dop vir meer inligting.
Engo Koffie

Engo Koffie

Engo het in 2020 ‘n spesiale Engo Koffie in samewerking met Bloemfontein Coffee Roastery bekendgestel.  Hierdie koffie is spesiaal gerooster met Liefde en wil Engo hoop in jou huis indra.  Ondersteun Engo en bestel maandeliks jou spesiale koffie teen slegs R85 vir...
Engo Smiley Socks

Engo Smiley Socks

Engo het in Januarie 2021 spesiale Engo Smiley Active Socks bekendgestel.  Hierdie is baie goeie kwaliteit sport kouse en kan vir enige geleentheid gebruik word.  Kouse is beskikbaar in drie ontwerpe en groottes 4- 7 en 8 -11.  Kouse is beskikbaar by Engo Provinsiale...