Projek Kalender

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
M
T
W
T
F
S
S
2
3
4
6
7
8
10
11
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
Winterinsameling vir Hlohloloane Kinder- en Jeugsorgsentrum
June 1, 2026 - June 30, 2026    
All Day
Hierdie winter nooi ons jou uit om 'n verskil te maak in die lewe van kinders by die Hlohloloane Kinder- en Jeugsorgsentrum in Clocolan. Met [...]
05 Jun
June 5, 2026    
All Day
Kontak vir Lize Visser: 063 050 1183
Reddersrus Sentrum vir Bejaardes Rommelverkoping
June 9, 2026 - June 11, 2026    
10:00 am - 3:00 pm
Kom ondersteun Reddersrus Sentrum vir Bejaardes tydens hul jaarlikse rommelverkoping van 9 tot 11 Junie 2026, daagliks van 10:00 tot 15:00. ’n Wye verskeidenheid gebruikte [...]
Sopverkope ten bate van Silwerbron Sentrum vir Bejaardes
June 12, 2026    
All Day
Ondersteun Silwerbron se deelname aan Go Turquoise for the Elderly deur heerlike tuisgemaakte groentesop te bestel. Die sop sal op 12 Junie 2026 beskikbaar wees [...]
Pannekoekverkoop ten bate van Reddersrus Sentrum vir Bejaardes
June 12, 2026    
10:00 am - 2:00 pm
Ondersteun Reddersrus Sentrum vir Bejaardes deur heerlike pannekoeke te bestel teen slegs R5 per pannekoek. Die pannekoekverkoop vind plaas op 12 Junie 2026, met bestellings [...]
Events on June 5, 2026
05 Jun
Events on June 9, 2026