Engo vier, in vennootskap met OFM en Bloemfontein Courant, sy jaarlikse Engo Omgie-dag op Vrydag, 30 Oktober 2026.
Omgie is Engo se amptelike gelukbringer en ambassadeur by skole, en sy droom is om vir ander te wys dat hy omgee. Engo wil hierdie kultuur van omgee nie net onder kinders van alle ouderdomme bevorder nie, maar ook onder volwassenes deur hulle bewus te maak van die belangrikheid daarvan om vir ander om te gee.
Ondersteun Engo en die wonderlike werk wat hulle onder kinders, minderbevoorregte gemeenskappe, bejaardes, siekes en persone met gestremdhede doen deur ’n kleurvolle digitale Omgie-plakker teen slegs R20 te koop.
Engo moedig alle skole, besighede en die publiek aan om op Omgie-dag foto’s van hul kleurvolle uitrustings op Facebook te plaas en ‘Engo Vrystaat’ te tag.

Koop ‘n Digitale
Plakker
Sien Ons Omgie
Handelsware

Laai 'n Gratis Inkleurboek Af

Engo Kouse

Omgie Poppie

Omgie Sleutelhouer
Spesiale Boodskappe Van Omgie