Maak ‘n Donasie

Jou vrygewigheid dryf ons missie om betekenisvolle verandering te bring en blywende hoop te inspireer. Saam kan ons ’n blywende verskil maak in mense se lewens en ’n helderder toekoms vir almal help bou.

Debietorder

Maak ‘n groot verskil met ‘n klein bydrae.

    Rekeningsbesonderhede

    Ek/Ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te betaal. Daar bestaan geen werknemer–werkgewer ooreenkoms tussen die fondswerwer en Engo nie. Ek/Ons verstaan dat enige persoon hom/haar kan onttrek deur sy eie debietorder te kanselleer. Dertig dae kennis van kansellasie moet skriftelik gegee word.

    Ek/Ons erken dat die party wat hiermee gemagtig is om die trekking(s) teenoor my/ons rekening te behartig, geen van sy/hulle regte aan ’n derde party mag afstaan of sedeer sonder my/ons skriftelike toestemming wat vooraf verkry is nie.

    Ek/Ons verstaan dat die trekkings wat hiermee gemagtig word deur ’n rekenaar verwerk sal word deur middel van Bankserv en die besonderhede sal op my bankstaat verskyn.

    Voltooi die vorm

    en maak ‘n enkele donasie aan Engo