Vier die Lewe – Vroue-oggend

Koop jou kaartjie vir ’n inspirerende oggend saam met Leandie du Randt en Jacobus Silwer, ten bate van Engo Vrystaat.

Hierdie produk sluit toegang vir een persoon tot die Vier die Lewe-Vroue-Oggend in.

Koop 10 kaartjies teen R3 500 om ’n volledige tafel vir 10 persone by die geleentheid te bespreek.

R350,00

Category: