Ons Woning Basaar – Kom kuier saam!

Ons Woning Basaar – Kom kuier saam!

When

September 4, 2026    
9:00 am - 3:00 pm

Ons Woning nooi jou hartlik uit na ‘n gesellige Basaar waar inwoners, familie, vriende en die gemeenskap saam kan kuier en heerlike kos geniet.

Datum: 4 September 2026
Tyd: 09:00

Daar sal iets vir elke smaak wees, onder andere:
🥞 Pannekoek
🍢 Sosaties en wors
🍛 Kerrie en rys
🍰 Nagereg
🍪 Lekkergoed en gebak

Bring jou familie en vriende saam vir ‘n oggend vol lekker eetgoed, goeie geselskap en gemeenskapsgees. Kaartfasiliteite is beskikbaar.

Ons sien daarna uit om julle by Ons Woning te verwelkom!