Geniet die smaak van gehalte én maak ‘n verskil! Huis Esperanza bied heerlike 250 g kudu biltong en droëwors aan – vars, smaakvol en perfek vir enige geleentheid.
Slegs R75 per 250 g pakkie
Elke aankoop help om die waardevolle werk van Huis Esperanza voort te sit en dra by tot die versorging en ondersteuning van kinders in nood.
Plaas jou bestelling vandag by Rozanne Myburgh: 084 470 0800.
Dankie dat jy saam met ons ‘n verskil maak – een pakkie op ‘n slag!
