Maluti Meals | Oudskoliere Rugby

Maluti Meals | Oudskoliere Rugby

When

May 20, 2026    
8:00 pm - 10:00 pm

Kom ondersteun ’n goeie doel tydens die 20:00 wedstryd op 20 Mei 2026 by Goble Park!

Bring ’n blikkie kos saam en help ons om ’n verskil in ons gemeenskap te maak. Maluti FM, Engo Vrystaat en Round Table Bethlehem 60 daag jou uit om saam hoop en ondersteuning te bring aan diegene wat dit die nodigste het. 💙

Kom ons kyk watter groot verskil hierdie klub in die gemeenskap kan maak!

Vir meer inligting of skenkings, kontak Danielle by 064 619 4893.