Maluti FM Gholfdag 2026

Maluti FM Gholfdag 2026

When

August 28, 2026    
10:30 am - 6:00 pm

Merk jou kalender vir 28 Augustus 2026 en kom geniet ‘n dag vol gholf, goeie geselskap en pret tydens Maluti FM se Gholfdag 2026!

Shotgun-afslaan: 10:30

Inskrywings:
4-bal & bofborg – R3 000
4-bal – R2 400
Bofborg – R1 500

Sluit die dag af met ‘n heerlike halfweghuis en aandete, terwyl jy saam kuier met mede-gholfentoesiaste.

Bespreek jou plek vandag:
• Danielle – 064 619 4893
• Christa – 072 492 7356

Ons sien uit daarna om jou op die baan te verwelkom vir ‘n onvergeetlike dag!