Kom geniet ’n inspirerende en onvergeetlike aand saam met Joe Black op Saterdag, 25 Oktober 2025 by Klipkerk (NG Kerk), Aliwalstraat, Bloemfontein.
Kaartjieprys: R220 per persoon
Kaartjies beskikbaar by: ENGO Gesinsorgkantoor, 26 Van Heerdenweg, Wilgehof, Bloemfontein
Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie – bring familie en vriende en beleef Joe Black se kragtige musiek en boodskap saam met ons.
