Huis Sorgvry Straatmark

Huis Sorgvry Straatmark

When

August 7, 2026    
9:00 am - 1:00 pm

Kom kuier saam by Huis Sorgvry se Straatmark op Vrydag 7 Augustus 2026 van 09:00 tot 13:00 voor die nuwe apteek. Geniet heerlike eetgoed, plaaslike produkte, handgemaakte items, plante, koffie en nog baie meer. Bring familie en vriende saam en ondersteun ons plaaslike verkopers en gemeenskap. Enige skenkings is welkom.