Fees @ Lanties

Fees @ Lanties

When

May 22, 2026 - May 23, 2026    
12:00 am

“Save the Date!”

Maak gereed vir twee dae propvol opwinding by Feest@Lanties op 22 en 23 Mei 2026 by Landbouskool Hendrik Potgieter!

Geniet ’n fantastiese familiefees met opwindende rugby- en netbalwedstryde, ’n vrolike jeugskou, heerlike kosstalletjies en hope vermaak vir oud en jonk.

Kom kuier saam, skep onvergeetlike herinneringe en beleef die unieke gees van Lanties. Moenie hierdie hoogtepunt op die kalender misloop nie!