Engo Gesinsorg Viljoenskroon “Drive-Thru” Ete

Engo Gesinsorg Viljoenskroon “Drive-Thru” Ete

When

November 2, 2025    
11:00 am - 12:00 pm

Kom geniet ’n heerlike Drive-Thru ete saam met Engo Gesinsorg Viljoenskroon by die NG Kerk!
Laat iemand anders vir ’n slag kook terwyl jy help om ’n verskil te maak in ons gemeenskap. Al die fondse ondersteun ENGO se versorgingsdienste in die Vrystaat.

Spyskaart:

  • Hoenderdytjie
  • Gespite vark
  • Aartappelslaai
  • Wortelslaai
  • Cocktail broodjie

Nagereg:

  • Jelly met vla

💳 Prys: R100 per bord
📅 Laaste bestellings: 27 Oktober 2025
📞 Plaas jou bestelling by:

  • Rona – 072 241 6362
  • Antionette – 078 189 8669

Bankbesonderhede:
Engo Family Care Viljoenskroon
ABSA Tjekrekening
Rekeningnommer: 1720 6800 48
Verwysing: Naam + Ete (bv. Piet Ete)

Stuur jou bewys van betaling aan die persoon by wie jy die bestelling geplaas het om dit te bevestig.

Kom ondersteun ’n goeie saak en geniet ’n smaaklike ete vir ’n wonderlike doel!