Jump for Jesus is ’n vrolike, gesinsvriendelike geleentheid ten bate van Engo se Kinder- en Jeugsorgsentrums. Kom geniet springkastele, kosstalletjies en lewendige lofprysing en aanbidding.
10 April | 16:00–19:00
Lewende Woord, Bloemfontein
R90 (Quicket)
Kontak Elizma 082 773 4103
