A4 Olivia / Engo Dagboeke 2026 Opsie 1
Wees gereed vir 2025 met ons pragtige Olivia / Engo Dagboeke – beskikbaar teen middel Augustus 2025!
Kenmerke:
- A4-formaat met 2 stylvolle ontwerpe om van te kies
- Hardeband-afwerking met kleurvolle ontwerp binne en buite
- Twee-talig (Afrikaans en Engels)
- Halfuur-afsprake vir beter tydsbestuur
- Jaarbeplanner vir oorsig van belangrike datums
- Inspirasieboodskap per maand om jou gemotiveerd te hou
- Versier met unieke kunswerke deur Art de Olivia
’n Stylvolle en praktiese dagboek vir enige besige lewe – ideaal vir werk, skool of persoonlike beplanning.
Beperkte voorraad beskikbaar – bestel nou!
Original price was: R399,00.R300,00Current price is: R300,00.
Out of stock

