Sale!

A5 Olivia / Engo Dagboeke 2026 Opsie 1

Wees gereed vir 2025 met ons pragtige Olivia / Engo Dagboeke – beskikbaar teen middel Augustus 2025!

Kenmerke:

  • A5-formaat met 2 stylvolle ontwerpe om van te kies
  • Hardeband-afwerking met kleurvolle ontwerp binne en buite
  • Twee-talig (Afrikaans en Engels)
  • Halfuur-afsprake vir beter tydsbestuur
  • Jaarbeplanner vir oorsig van belangrike datums
  • Inspirasieboodskap per maand om jou gemotiveerd te hou
  • Versier met unieke kunswerke deur Art de Olivia

’n Stylvolle en praktiese dagboek vir enige besige lewe – ideaal vir werk, skool of persoonlike beplanning.

Beperkte voorraad beskikbaar – bestel nou!

Original price was: R299,00.Current price is: R200,00.

Out of stock

SKU: 2026-ODB5-01 Category: