Media
Duisende lewens verander deur Engo se dienste
Meer as 200 000 mense in nood het gedurende die afgelope jaar voordeel getrek uit die dienste van Engo Vrystaat, wat sy posisie as een van die grootste nie-winsorganisasies vir maatskaplike dienste in Suid-Afrika verder versterk het. Met dienste wat regoor die...
Lente Genadefees
Die lente is 'n tyd van nuwe hoop, nuwe begin en dankbaarheid – en Engo nooi die gemeenskap uit om saam hierdie seisoen op 'n besonderse wyse te vier tydens die Lente Genadefees op Vrydag, 11 September 2026 by die Geloofsentrum in Bloemfontein. Hierdie besondere aand...
Cruise for a Cause
Vir net R50 kan jy nie net 'n verskil maak in die lewens van kwesbare mense in die Vrystaat nie, maar staan jy ook die kans om 'n MSC-bootreis vir twee ter waarde van ongeveer R25 000 te wen. Engo Vrystaat se Cruise for a Cause-fondsinsamelingsprojek duur tot 30...



