ROCK & ROLL Roadhouse

ROCK & ROLL Roadhouse

When

September 11, 2026    
6:00 pm - 11:00 pm

Kom geniet ’n aand vol lekker musiek, dans, goeie geselskap en hope pret, alles ten bate van Esperanza JSS.

📅 11 September 2026
📍 Nebo Venue
18:00
🎟️ R250 per persoon

🍔 Ete: Burger en chips
🥤 Kontantkroeg & milkshakes
💃 Dans die aand weg
🔨 Veiling met hope lekker pryse
❤️ Pryse vir die beste geklede paartjies!

🎸 Mellomaniac sorg vir die rock & roll — so trek jou dansskoene aan en bring jou mense saam!

📞 Kontak Gys vir kaartjies: 082 417 3837

LIVE MUSIC. GOOD TIMES!
Kom kuier saam en help ons om ’n verskil te maak!