Ons Gryse Jeug Braai Dag

Ons Gryse Jeug Braai Dag

When

September 24, 2026    
8:00 am - 2:00 pm

Kom geniet ‘n heerlike braaidag en smul aan ‘n bord vol tradisionele Suid-Afrikaanse gunstelinge!

Kies jou gunsteling braai-opsie:
Opsie 1 – R70
Wors, sagte steak & sosatie (hoender of bees)
Opsie 2 – R85
Wors, lamtjop & sosatie (hoender of bees)
Albei opsies word bedien met pap, sous en ertjieslaai.

Bring jou familie en vriende en kom vier Erfenisdag saam met ons — met lekker kos en goeie geselskap!

Bestellings kan by die kantoor geplaas word:
084 275 8439 | 073 834 4993 | 067 544 9486

Moenie uitmis nie — plaas jou bestelling en kom braai saam!