BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//wp-events-plugin.com//7.0.5//EN
TZID:Africa/Cairo
X-WR-TIMEZONE:Africa/Cairo
BEGIN:VEVENT
UID:0-11@engo.co.za
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg;VALUE=DATE:20251031
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg;VALUE=DATE:20251101
DTSTAMP:20251003T104824Z
URL:https://engo.co.za/events/omgiedag-2025-kleur-jou-wereld-gee-om/
SUMMARY:Omgiedag 2025: Kleur jou wêreld\, gee om!
DESCRIPTION:Omgiedag is nie net ’n sivviedag nie – dis ’n viering van
  omgee\, hoop en kreatiwiteit. Op hierdie vrolike dag dra kinders (R10) en
  volwassenes (R20) hul kleurvolste klere\, maak ’n skenking en ontvang 
 ’n Omgie-plakker wat wys: Ek gee om.\nENGO nooi skole uit om deel te wee
 s van Omgiedag met gratis opvoedkundige video’s oor temas soos emosies\,
  kinderregte en "Kleur jou drome". Skole kan ook vir Omgie self uitnooi vi
 r ’n energieke besoek vol dans\, lag en hoop. ’n Inkleurkompetisie moe
 dig kinders aan om hul drome uit te beeld.\nBesighede kan betrokke raak me
 t ’n Omgie-pakket (R1500) of R20 per personeellid skenk – en ontvang 
 ’n Artikel 18A-sertifikaat.\nAlle fondse help ENGO om meer as 60 sentrum
 s in die Vrystaat te ondersteun. Deel julle kleurvolle foto’s op Faceboo
 k en tag ENGO Vrystaat – want kleur en hoop is aansteeklik!\nPlakkers be
 skikbaar by alle ENGO-sentrums.Navrae of registrasie: info@engo.co.za / 06
 0 548 5543Kontak Marinique du Plessis: 073 566 0078
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://engo.co.za/wp-content/uploads/2025/10/Om
 giedag-1.jpg
END:VEVENT
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
DTSTART:20241031T000000
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
END:VCALENDAR