Kom geniet van van ons heerlike gunstelinge, insluitend:
Pannekoek – R7
Kerrie en rys – R35
Boereworsrol – R35
Hoenderbraai-ete – R100
Kom loer gerus by ons koektafel in vir iets lekkers en ontdek ons pragtige verskeidenheid brei- en hekelwerk — perfek vir jouself of as ‘n spesiale geskenk.
Bring jou familie en vriende, geniet ‘n heerlike ete en kom kuier lekker saam met ons. Julle ondersteuning beteken vir ons baie!
Ons sien uit daarna om julle te verwelkom!
