Huis Sorgrý Bak Pannekoek

Huis Sorgrý Bak Pannekoek

When

November 12, 2026    
9:00 am - 12:30 pm

Kom geniet van ’n heerlike, varsgebakte pannekoek by Huis Sorgrý!

Op Woensdag, 12 Augustus 2026, nooi Huis Sorgrý jou om tussen 09:00 en 12:30 te kom smul aan ’n lekker pannekoek teen slegs R7 elk.

Of jy nou lus is vir ’n soet bederf of sommer net Huis Sorgrý wil ondersteun – elke pannekoek help om ’n verskil te maak. Kom kuier saam, geniet ’n warm pannekoek en ondersteun Huis Sorgrý se fondsinsamelingsinisiatief.

Datum: Woensdag, 12 Augustus 2026
Tyd: 09:00–12:30
Pannekoek: R7 elk
Navrae: 058 863 2002

Bak op bestelling – kom kry joune voordat hulle op is!