BloemNuusExpress Rolbaldag

BloemNuusExpress Rolbaldag

When

October 9, 2026    
1:00 pm - 7:00 pm

Kom geniet van ’n heerlike dag vol pret, spanwerk en gemeenskapsgees by die BloemNuusExpress Rolbaldag, ten bate van Engo!

Datum: 9 Oktober 2026 (Vrydag)
Plek: Bloemfontein Bowling Club (BBC)
Registrasie: Vanaf 13:00
Span van 4: R1 400 per span
Ingesluit: Ligtee & pryse

Stel jou span saam en kom wys jou rolbalvaardighede! Dit is die perfekte geleentheid vir ’n dag van pret, vriendskap en ondersteuning van ’n goeie doel.

Skryf jou span nou in!
Gerrie: 064 525 9955
Anché: 083 560 9184
📧 anche.debruin@novusmedia.co.za

Kom geniet ’n dag van pret & gemeenskapsdiens ter ondersteuning van Engo!