Debiet Order Vorm

Debiet Order Vorm

 

Rekening Besonderhede

 

Terms & Voorwaardes

  • Ek / Ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot hierdie debietorderopdrag te betaal. Daar bestaan geen werknemer-werkgewer ooreenkoms tussen die fondswerwer en Engo nie. Ek/Ons verstaan dat enige person hom / haar kan onttrek deur sy eie debietorder te kanselleer. Dertig dae kennis van kansellasie moet skriftelik gegee word. Ek/ons erken dat die party wat hiermee gemagtig is om die trekking(s) teenoor my/ons rekening te behartig, geen van sy/hulle regte aan ‘n derde party mag afstaan of sedeer sonder my/ons skrifteliketoestemming wat vooraf verkrei is nie, en dat ek/ons geen van my/ons verpligtinge ingevolge hierdie kontrak aan ‘n derde party mag delegeer sonder die skriftelike toestemming nie .Ek/ons verstaan dat die trekkings wat hiermee gemagtig word deur ‘n rekenaar verwerk sal word deur middle van ‘n stelsel bekend as Bankserv-Magneetbanddiens en ek verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my/pns bankstaat of bygaande strokie gedruk sal wees. Die ontvangs van hierdie opdrag deur u word as ontvangs daarvan deur my/ons bank geag.
 

Verification