Sorgverlatersprogram – Vrystaat Jeugsorgsentrums

Die projek word beplan vir 47 sorgverlaters wat tans in Vrystaat Jeugsorgsentrums gehuisves word,  om hulle voor te berei op die verlating van sorg aan die einde van 2021. Hierdie is n Holistiese Program wat konsentreer op alle aspekte, om sodoende sorgverlaters die nodige vaardighede aan te leer en om in ‘n werksituasies van hulle keuse geplaas te word.

Meer info: 

Frikkie van Dyk | Tel:  051 444 6955 | Epos:  frikkie@terapeuties.org.za

Date

Apr 23 2021 - May 01 2021
Expired!

Time

All Day

Location

Mooigenoeg Kampterrein
Bloemfontein