Round Table Gholfdag ten bate van Engo Vrystaat

Round Table bied ‘n  “Celebrity” Gholfdag aan, waar jy kan kies om saam met een “Celebrity” in ‘n vierbal golf te speel vir die dag.   Daar is 32 vierballe beskikbaar en baie pryse op die spel. Die dag word aangebied ten bate van Engo. 

Meer info oor vierballe of borggeleenthede: 

Rachelle Scott | Tel:  060 548 5543 | Epos:  info@terapeuties.org.za

Date

Apr 09 2021
Expired!

Time

All Day

Location

Bloemfontein Golfbaan