Kinderbeskermingsweek

Die doel van die projek is om personeel en kinders betrokke te kry by verskilende aktiwiteite om sodoende bewustheid te kweek ten opsigte van kinderbeskerming. Aktiwiteite soos uitstallings, teken en inkleurkompetisies, benutting van poppekas en drame word aangebied.

Meer info: 

Frikkie van Dyk | Tel:  051 444 6955 | Epos:  frikkie@terapeuties.org.za

 
 
  • 00

    days

  • 00

    hours

  • 00

    minutes

  • 00

    seconds

Date

May 30 2021

Time

All Day

Location

Kinder-en Jeugsorgsentrums, Ons Kinderhuis
Bloemfontein