Jeugdag
Die doel van die projek is om personeel en kinders betrokke te kry om jeug uitdagings en behoeftes deur aktiwiteite soos sport en kultuur; drama ,redenaars ens aan te spreek.
Meer info:
Frikkie van Dyk | Tel: 051 444 6955 | Epos: frikkie@terapeuties.org.za