Jy is ‘n Wens Boekie

Jy is ‘n Wens Boekie

Jaco Jacobs het vir Engo ‘n spesiale boek geskryf, wat ons vir verskillende aanneemgesinne kan verskaf, om die proses vir almal te vergemaklik. Die skrywer, Jaco Jacobs se tantieme uit die verkope word alles geskenk vir Engo, ‘n niewinsgewende, nieregeringsorgansie,...
Engo Koffiewinkels

Engo Koffiewinkels

Engo het ‘n spesiale ooreenkoms met die volgende koffiewinkels in Bloemfontein. Vra gerus by hierdie koffiewinkels vir die Engo spesiale aanbod vir die maand.  R10 van elke Engo produk op die spyskaart word aan Engo geskenk. Adres: 17 Reidstraat, Westdene,...
Engo Dagboeke

Engo Dagboeke

Engo het hande gevat met Oliva de Art en ‘n pragtige A5 dagboeke vir 2022 uitgebring .  Die dagboeke het binne 2 weke uitverkoop.  Engo beplan weer ‘n dagboek vir 2023.  Hou die spasie dop vir meer inligting.
Engo Koffie

Engo Koffie

Engo het in 2020 ‘n spesiale Engo Koffie in samewerking met Bloemfontein Coffee Roastery bekendgestel.  Hierdie koffie is spesiaal gerooster met Liefde en wil Engo hoop in jou huis indra.  Ondersteun Engo en bestel maandeliks jou spesiale koffie teen slegs R85 vir...

Notice: ob_end_flush(): failed to send buffer of zlib output compression (0) in /home/engoqsweb01/public_html/wp-includes/functions.php on line 5219