Vanaf Mei tot Februarie 2021 sal die Mej Vrytaat finaliste by verskeie Engo fondsinsamelings projekte betrokke wees. 

Vir meer inligting stuur ‘n epos na info@engo.co.za of skakel vir Rachelle by 060 548 5543