Engo het ‘n spesiale ooreenkoms met die volgende koffiewinkels in Bloemfontein. Vra gerus by hierdie koffiewinkels vir die Engo spesiale aanbod vir die maand.  R10 van elke Engo produk op die spyskaart word aan Engo geskenk.

Adres: 17 Reidstraat, Westdene, Bloemfontein / Tel:  073 141 1730

Adres: Villa Avianto, 40 Speserylaan, Kwaggafontein, Bloemfontein / Tel: 083 329 4872

Adres: 28 Reid St, Westdene, Bloemfontein / Tel: 071 695 0104

Adres: 30 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein / Tel: 083 298 9420