Engo het hande gevat met Oliva de Art en ‘n pragtige A5 dagboeke vir 2021 uitgebring .  Die dagboeke het binne 2 weke uitverkoop.  Engo beplan weer ‘n dagboek vir 2022.  Hou die spasie dop vir meer inligting.