Engo het in Januarie 2021 spesiale Engo Smiley Active Socks bekendgestel.  Hierdie is baie goeie kwaliteit sport kouse en kan vir enige geleentheid gebruik word.  Kouse is beskikbaar in drie ontwerpe en groottes 4- 7 en 8 -11.  Kouse is beskikbaar by Engo Provinsiale kantoor in Bloemfontein.  

Koop Engo kouse teen net R135 per paar. Alle fondse word direk gebruik vir Engo projekte. Vir meer inligting stuur ‘n epos na info@engo.co.za of skakel vir Rachelle by 060 548 5543.

Kliek hier om jou Engo kouse te koop.


Notice: ob_end_flush(): failed to send buffer of zlib output compression (0) in /home/engoqsweb01/public_html/wp-includes/functions.php on line 5107